Aviceda cuculoides African Cuckoo-Hawk Koekoekvalk
Alma, Okt 2019
Standvoël. Skaars tot baie skaars (waargeneem in 8% van die pentads), meestal in digte bosveld veral langs dreineringslote. Broei Desember tot Januarie.
Mooimeisiesfontein, Jan 2018
Mooimeisiesfontein, Jan 2018
Kuiken op nes.